Skerwe…

S K E R W E . . .

……. stukkend gespat

gebreekte hart was een van glas

t r a n e

…….. emmers vol, wat vloei

hart wat ween, wonde wat bloei

e e n

…….. mens kan net soveel

seerkry …..

hanteer ….

Dankie Borrels!!

~ deur Tersia op Oktober 7, 2009.

Een Reaksie to “Skerwe…”

  1. Dankie D!! Jy weet net hoe!

Leave a Reply