Anger…



“Holding onto

Anger is like

grasping hot

coal with the

intent of throwing

it at someone else –

you the one that

gets burnt!”

~ deur Tersia op Oktober 10, 2009.

2 Responses to “Anger…”

  1. Liewe Tersia,

    Dit klink of jy deur ‘n moeilike tyd in jou lewe gaan. Ai tog, ek weet dit klink so af, maar BYT VAS! Dit sal en moet weer beter gaan met jou!
    Groete

  2. Hi J!
    Dit gaan nou eintlik baie goed! Ek is presies ‘n jaar terug aan my rug opereer, ek neem geen pynpille meer nie en ek het so baie om voor dankbaar te wees!
    Ek sien die lewe anders, my joy is terug, want ek leef met Ons Hemelse Vader as Leidsman, as eindbestemming!
    Mense bly maar net iets wat mens daagliks wys wie en wat eintlik belangrik is! Ek plaas nie meer my vertroue in mense nie!
    Die lewe is kort om toe te laat dat ander mense jou joy steel!

Leave a Reply