Ek het ook na twee jaar van afwesigheid weer begin blog. Ek sien meeste van die ou blogs is toe of dormant. Probeer maar weer die ou drade optel of nuwe maatjies maak. Hoe gaan dit met jou deesdae, jy lyk baie goed!! Pragtige twee yslike groot klonge!
Pragtig!
Daankie Eendjie!!
Ek het nie gedink hier kom nog mense hier kyk nie….. Ekt nie meer baie tyd vir hier rond kuier nie!! Sleg, ne!!