Soos jy liefhet….

•November 22, 2009 • Comments Off

In die mate wat ons liefhet, sal ons bevry word van pyn, en in die mate ons liefde ontken, sal ons in die pyn bly. Elke oomblik betoon ons liefde of projekteer ons vrees, en elke gedagte bring ons nader aan die hemel of die hel….

Lang neuse….

•November 18, 2009 • 3 Kommentaar

Ek wens mense met lang (vrot) neuse wil dit uit ander se sake uithou!

Los my nou uit assseblief!  Julle het mos waarna julle gesoek het!

EN ek is gelukkig en al die skinder gaan julle nerens bring nie!

Ek is…… wie almal om my sien, ek gee niks voor soos beweer word nie!

Bepaal julle liewers by jul eie klein lewetjie!

Sense of purpose and boldness…

•November 13, 2009 • 2 Kommentaar

Every deterrent is being blown away by the wind of My Spirit.

And, in this new season you will begin to see and experience

My presence in a more powerful way.

As you allow distractions to be swept away and your

focus on Me to be uninterrupted,

you will enter this time of spiritual vitality

and growth. There is an air of expectancy

in the realm of the spirit.

Go forth with a sense of purpose and boldness, says the Lord.

Psalms 138:3 In the day when I cried out, You answered me, and made me bold with strength in my soul.

Iewers tussen….

•November 10, 2009 • 1 Kommentaar

 

Hard en sag, is die lewe…..

Versigtig. Soms is dit ‘n fantastiese woord. As jy sorg dat geen ongeluk gebeur nie, is dit mooi. Dit wys jy’t ‘n goeie hoop waarde vir jouself en jy gee genoeg vir iemand of iets anders om, om beskermend te wees. Voorkomend amper. Jy respekteer. As jy egter ‘n jammer-dat-ek-leef mentaliteit het en meer kere as nie bang is, dan voel middelmatigheid meer gepas as braaf. Niemand sê jy moet oor kole sprint nie, maar soms reken ek jy moet braaf genoeg wees om ‘n kans te vat. Dobbel met gelukkig wees want dis meer verslawend as om ‘n 50c in ‘n masjien te gooi en nooit weer te sien nie. Kry eerder op ‘n eerlike manier verskriklik seer, leer en pasop dan vir dieselfde ou koeie storie wat wéér gebeur.

As jy dink jy kan deur die strate van die lewe wandel sonder dat iemand ‘n verwagting van jou gaan hê, is jy onder ‘n vrot illusie. Die melk is suur en die slaaiblare bruin. Jy’s nie ‘n spook nie. Nog minder ‘n engel. Jy’s iemand met ‘n naam en ‘n van. En die feit dat jy nog sooibrand kry, die tax deadline moet haal ‘n puisie laat ontplof waaraan jy nooit moes raak nie en in PicknPay se ry moet staan, maak jou nog een van die gepeupel. Die volk. Of jy nou bekend is of nie, jy’t ‘n verantwoordelikheid. Jy kan nog dink hier hoef jy nie rekenskap te gee vir jou familie of jou vriende wie jou onvoorwaardelik voorwaardelik liefhet nie, maar Eendag gaan jy gestroop wees van hoe jy nou lyk, wat jy doen, wat jy sê, hoe dit alles gebeur en die kak manier hoe jy dit soms wil regverdig en verdedig.

Soms hou ‘n mens meer van mense as hulle van jou hou. Rondom ander weet jy voor jou heilige siel jy wil nooit in ‘n hysbak oppad na die ewigheid toe vassit nie al respekteer jy daai een se keuses of definisies wat jy nie verstaan nie. Hoekom skop mense so vas teen dit wat anders is? Ja dis dalk vreemd, die oorblywende van ‘n paar, iets wat volgende kom… maar dis ook net verskillend en om iets te onderskei van die gewone. Is dit nie verrykend nie? Is dit nie bevrydend om te weet jy gaan nooit aangesig tot aangesig stry met iemand wat net soos jy is nie? Hel, dit sou op die langste hofsaak uitloop in die geskiedenis van ons tyd.

Partykeer moet ‘n mens dalk net ligter loop, maar loop moet jy loop. Vorentoe is ‘n baie beter bestemming as parallel parkering sonder kragstuur. Miskien is die antwoord soms om op te staan en jou intensie oor of vir ‘n saak te evalueer. En as jy vrede het oor ‘n ding is dit net eintlik die geval as iemand anders daarvoor vrede voel en jy jou glimlag of vreemde sin vir humor behou.

  • In Saterdag se ‘By’ is die  Die A tot Z van besparing raakgelees en my eie A tot Z van lokvalle wat jou voorspoed kan kelder, identifiseer.

Advies as die deler meer belangstel in wat jy verloor as wat jy wen.

Basaar omdat jy selde iets daar koop wat jy weer gaan gebruik.

Chloor want dit maak jou oë rooi.

Duur as dit die prys is wat jy kies om te betaal.

Ego as jy besitlik raak met jou seer.

Flirt as jy nie reg is vir die gevolge nie. Geld as jy na dit as rykdom verwys.

Hard as jy op iemand se hart trap.

Idioot as jy jou konstant tussen ander sulkes, omring.

Jammer as dit nie jy was wat dit hoef te sê nie.

Katkisasie as jy dit bywoon omdat jy moet en nie wil nie.

Lêpel-lê as dit nie veilig is nie. Miskyk as jy blind is vir wat reg voor of langs jou is. Negatief as dit is wat jy eerste verwag.

Onderskep as jy dit met iemand anders se droom doen.

Passie as dit na oombliklike begeerte en nie dryfkrag wat langer hou, verwys nie. Waarvoor

Q staan, weet ek nie.

Reserwe as jy glo dis die trui wat jou naam op het.

Seks as dit oor lus meer as liefde gaan.

Teëpraat as jy verkeerd was.

Uitskakel as jy self nie weet of jy binne of buite hoort nie.

Vergeet as jy dit aspris doen.

Wedstryd as die wen vir jou belangriker is as die stryd.

X-strale as jy iemand ken wie se lewe tans van die uitslag afhang.

Zoem as dit ‘n muskiet is wat jou uit die slaap hou en die Doom op is.

Saggies. Dis tans vir my ‘n beter woord as versigtig. Ek praat nou die dag met ‘n vriendin wat Drama geswot het en ek stem heelhartig met haar saam toe sy sê na dit alles het jy geweet jy kan hard praat, maar wat nou? In dit, is vir my ‘n mooi les opgesluit. Soms skommel die lewe jou meer as wat jy voel jou maag kan vat. Jy onthou jy gaan weer hard kan praat terwyl jy oppad soontoe dalk saggies moet dankie sê dat jy nie weet HOE jy daar gaan uitkom nie.

Nie jou verlang, jou seer, jou alleen, jou kwaad of jou geluk kan wegraak nie want iewers tussen alles hard en alles saggies, gebeur die lewe.

Dankie Liani!

Be positive…. I am!!

•November 3, 2009 • 1 Kommentaar

Don’t spend major time with minor people.

If there are  people in your life that continually disappoint you,

break promises, stomp on your dreams, are too judgmental,

have different values and don’t give their backing during difficult times

…that is not a friend.

A friend loves you for who you are

and stand by you, no matter what.

To have a friend, be a friend.

Sometimes in life as you grow, your friends will either grow or go.

Surround yourself with people who reflect values, goals interests and lifestyle.

Remember what your elders used to say,

“Birds of a   feather flock together.

If you’re an eagle, don’t hang around chickens:

Chickens Can’t  Fly!

Be Positive – Be Progressive

Take the time to make a positive difference in someone’s life.

Dankie B, dit vat net soms tyd om te besef jys nie ‘n chicken nie en jy gaan nie vlieg nie….., al probeer jy hoe flippen hard!!

Dankie R, dat jy my die klein dingetjies in die lewe wys en van vertel!  Life is good! God is Good!! Dankie , vir so baie!

Dankie vir almal om my wat die lewe inkleur, ala die lekker lag en sonskyn gee!

Shalom!

Liefies

Attitudes…

•November 2, 2009 • Lewer Kommentaar

“The longer I live, the more I realize the impact of attitude on life.

Attitude, to me, is more important than facts.

It is more important than the past, the education, the money, than circumstances, than failure, than successes, than what other people think or say or do. It is more important than appearance, giftedness or skill.

It will make or break a company… a church… a home.

The remarkable thing is we have a choice everyday regarding the attitude we will embrace for that day. We cannot change our past… we cannot change the fact that people will act in a certain way.

We cannot change the inevitable.

The only thing we can do is play on the one string we have, and that is our attitude. I am convinced that life is 10% what happens to me and 90% of how I react to it.

And so it is with you… we are in charge of our Attitudes.”

Four things….

•Oktober 22, 2009 • Lewer Kommentaar

Four things you can’t recover:

The stone……..after the throw.
The word……..after it’s said..
The occasion……..after it’s missed.
The time……..after it’s gone.

Vandag….

•Oktober 20, 2009 • 2 Kommentaar

…wens ek kon vandag my hart oopbreek voor jou
sodat jy die twyfel en deurmekaar kon aanskou
dat jy vir een keer ‘n antwoord vir my kon hê
dalk kon jy my troos en vertel wat in die toekoms lê
wens ek kon my deurmekaar gedagtes stop
keer dat my hart so onbedaarlik klop
wens ek kon iewers rus en vrede vind
om stil te glo en vertrou soos ‘n kind

… vandag het ek nodig om die geraas in my kop stil te maak …

J O Y ….

•Oktober 14, 2009 • Lewer Kommentaar

“Joy is what happens to

us when we allow

ourselves to

recognize how

good things

really are.”

Ek het…

•Oktober 13, 2009 • Lewer Kommentaar
JY KAN KIES….

…. “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel:
Nie met mag en krag sal jy slaag nie,
maar deur my Gees,
sê die Here die Almagtige.”  Sagaria 4:6.

Die Here het vir jou ‘n deur oopgemaak.
Nou kan jy kies: wil jy vir die res van jou
lewe ‘n slaaf van jou gevoelens wees, of
wil jy by die deur ingaan, en dit agter jou
toemaak?  (Max Lucado).